Wednesday, 5 September 2012

Handsakke

Die nuutste toevoeging tot ons "local is lekker" reeks, is ons handgemaakte handsakke.  Wat maak dit so spesiaal?  Elke handsak is uniek en jy kan verseker wees dat niemand een soos joune gaan he nie.  Jy kan ook jou eie kleur kombinasie, styl en tema kies, dan maak ons spesiaal een net vir jou, wat by jou styl en smaak gaan pas.  As jy dus wil he ons moet vir jou, jou eie handsak design & maak, e-mail net vir ons jou tema (harte, voeltjies of blommetjies) en die kleure waarin jy dit soek.

No comments:

Post a Comment